opinieplatform.co.za
Hoe Sunette Bridges Afrikaners van hul toekoms beroof
Sunette Bridges, aktivis en dogter van die sanger Bles Bridges, maak deesdae nogal opslae met haar optrede, onder meer by die standbeeld van Staatspresident Paul Kruger op die Kerkplein in Pretoria…