opinieplatform.co.za
Voorgestelde Mensa toets: ANC is tot EFF soos VF plus is tot …?
Op Woensdag 7 Mei 2014 gaan Suid-Afrikaners stem in die 5de algemene verkiesing. Elke stem gaan ’n rol speel, veral met die dat daar voorspel word dat tot 46% van alle stemgeregtigdes nie gaan stem…