opinieplatform.co.za
Musiekresensie: Gian Groen – Dekade se Ballades
Die gawe mense van die Bloemfontein Courant was so gaaf om vir my die gaafste CD verniet te gee: Gian Groen se Dekade se Ballades. Ek moet sê, ek is nie iemand wat musiek slaafs slaafs volg en als …