opinieplatform.co.za
Redaksionele verklaring ter nagedagtenis aan Nelson Mandela
Die dag waarvan almal het geweet hy gaan kom, was skielik daar. Donderdagaand het Nelson Mandela gesterf. Een van die wêreld se grootste staatsmanne het heengegaan. Dat die dood van Mandela reeds o…