opinieplatform.co.za
Lesersartikel: Dieremishandeling moet uitgeroei word
Dis ongelooflik hoeveel dieremishandeling daar plaasvind. Ek het onlangs weer gelees van honde wat wreed mishandel is. Die arme diere was uitgeteer en het geen kos of water gehad nie. Die vraag is …