opinieplatform.co.za
Die ANC het na 20 jaar bestuur niks geleer nie
Liewe ANC, Ek het vanoggend, toe ek in alle vroegte die koerant oopgevou het – dit was nog donker in die verre Holland – vol genoeë geraak. U baie doeltreffende regeerstyl was onderwerp…