opinieplatform.co.za
Teologie vir die twyfelaar (4): Of gays nou so gebore word of nie het niks met die prys van eiers uit te waai nie!!!
Dit is vir my so sleg dat ek altyd oor godsdiens moet skryf. Altyd oor gays moet skryf. Dis swaar. Maar dit kan nie anders nie. Suid-Afrika is nou maar net so plek. Ons word oorgebombardeer met god…