opinieplatform.co.za
Resensie: Nuwe stemme 5
Ek het laas ietsie gesê oor my verhouding met die letterkunde, spesifiek die poësie. Ek is mal daaroor maar vertrou niemand se mening nie. As dit by kuns kom vertrou ek niemand. Ek wil self besluit…