netnognpaargedagtes.wordpress.com
Dis heerlike lente! ♪ ♪ ♪ ♪♪♪
. Uiteindelik is my tuin wakker! Die eerste tekens dat winter aan’t einde was, was die Clivias wat begin blom het, gevolg deur omtrent al die vetplantjies, elkeen so bly dat dit lente is! Ple…