netnognpaargedagtes.wordpress.com
Die winter is verby
Geínspireer deur een van Cathy Johnson se sketse Na die koue, lang winter, is dit tyd dat die natuur weer lewe kry. Die kort dae is nou langer en die perskebloeisels en groen gras begin oorneem. Va…