netnognpaargedagtes.wordpress.com
Bulbine frutescens – Balsemkopiva
Tuinmaak is een van die groot plesiere van die lewe vir my. Om in ‘n stukkie grond rond te vroetel is hemels. En daar’s niks beter as die reuk van nat grond na ‘n lekker reënbui n…