netnognpaargedagtes.wordpress.com
Is ons Afrikaners verbeeldingloos?
. Hoekom is dit dat, wanneer ek mooi woorde soos oorvloed, inspirasie, liefde, hoop, seëninge en nog vele ander in Afrikaans Google, ek net op bladsye en bladsye vol bybelverse en troufoto’s afkom?…