netnognpaargedagtes.wordpress.com
Bright-eyed en Bushy-tailed
Saterdae is seker altyd vir almal spesiaal, die begin van die naweek en mens sien vooruit na twee dae van rus of speel, hang af hoe jy voel. Maar wat jy ookal doen, ek wens jou ‘n heerlike da…