netnognpaargedagtes.wordpress.com
Kweek ‘n Laventelbos
Elke tuin behoort ’n laventelbos te hê – dit is maklik om te kweek, het min water nodig en is ongelooflik bevredigend. En daar is soveel waarvoor mens dit kan gebruik, soos byvoorbeeld : Hang bosse…