myafrikaans.com
MAANLIGAANDE OP SEKELBAAI (Afrikaans Edition)
Monica dra baie hartseer saam met haar na haar nuwe tuiste op Sekelbaai. ‘n Geheimsinnige man wat een maanlignag met haar kennis maak waar die seesand en bome skei, raak by haar probleme betrokke, …