menings.wordpress.com
Peiling: Het die opsporingsdienste in die Dewani-saak gefaal?
Vandag het die regter van die Wes-Kaapse Hooggeregshof Shrien Dewani vrygespreek van die moord op sy vrou. Volgens die regter is daar hopeloos te min bewys om Dewani te kan veroordeel. Dit is nie d…