marthiemombergblog.com
Dit gaan alles oor die grond
Sou ’n mens die algehele duur van die Joodse koninkryke as onafhanklik beskou, het die Jode vir ’n totaal van net 414 jaar regeer. Geen gesprek oor die konflik in Palestina is sinvol sonder om die …