lomi.co.za
Leeslys van ‘n 11 jarige seun
Soos ek reeds genoem het is kinders se belangstellings en vaardighede baie verskillend, maar hier is die boeke wat ons knaap die jaar gelees het. Dalk gee die ook ‘n bietjie hoop vir jul late…