lomi.co.za
V&A: Waar begin mens?
Ek kry dikwels navrae via die blog en het gedink om van die antwoorde met julle te deel. Ek is tans besig om tuisskool te ondersoek. Ek wil definitief my kinders tans in Gr 2 en 3 uit die skool uit…