lomi.co.za
Markdag
Die laaste dag van die wintervakansie was bitter nat en koud hier in die boland. Die weer kon egter nie ‘n demper plaas op die kinders se opwinding oor hul eerste entrepreneurs dag nie.