lomi.co.za
Graad R is Ma se eerste “skooljaar”
Graad R het iewers verdraai geraak. Om een of ander rede glo die algemene man op straat dat dit al ‘n verpligte skool jaar is. Iets wat dit nog glad nie is nie. As julle besluit het op tuison…