lomi.co.za
Die minder perfekte dae
Ek lees ‘n ruk terug dat al die sosiale media die geneigdheid het om ‘n baie idilliese prentjie te skep. Dis immers heerlik om al ons suksesse te deel. En baie maklik om stil te bly oor…