lomi.co.za
Gehekelde juwele
So tussen deur alles is ek ook besig met ‘n nuwe reeks gehekelde juwele vir Lomi Creations. Dis een van my oulike vriendinne wat my die gedagte gegee het. En sjoe, is dit nou nie pret nie! Pl…