liveitchurch.com
Growth Edge
Die groepie kom elke dinsdag 19:00 by die kerk bymekaar. Hierdie is 'n selgroep vir almal met die nuuskierigheid vir die lewe. Kontak: Christelle van Rooyen 082 418 1020 om aan te sluit.