lewegewer.com
Gebede vir ons Land
Ons land het baie gebed nodig. Die laaste twintig jaar het baie veranderings plaasgevind maar tog is die transformasie van ons land nog glad nie klaar nie. Die regering, mediese- en skool stelsels …