lewegewer.com
Gebede vir ons familie en Vriende
Ons land het baie gebed nodig waar families en vriende uitmekaar spat, verhoudings verbrokkel en selfsugtigheid ons harte kom vul. Dit is in eenheid dat ons mekaar opbou en ondersteun. En die gebed…