lewegewer.com
Kom Laat Ons Dit Verklaar…
Waar is jou fokus? Is dit op God of iets anders? Ons sien wat rondom ons gebeur en is nie blind nie, maar gebeure en situasies moet nie ons wee, denke en besluite bepaal nie. Jesus is ons fokus en …