lewegewer.com
SELFOON BYBELS
Baie, indien nie meeste, mense lees deesdae Bybel op hul fone. Daar is dus hordes sagteware beskikbaar waar die Afrikaanse Bybels ook gelees kan word. Ek sal ‘n paar voorstelle maak. You Vers…