lewegewer.com
Gesindheid van volharding
Ons sê maklik dat die ”aanhouer wen”, maar tog as dit by ons geloof kom gee ons so maklik op. Ons vra God vir inspraak en hulp, maar ons is halfhartig in die uitvoer en uitleef van wat ons glo. Hie…