lewegewer.com
Kyk hoe dat die voëltjies vlieg
Kyk hoe dat die voëltjies vlieg. Sommer so, hoog daarbo. God laat al die voëljies vlieg. Hoog daar bo. Hy doen soveel meer vir my. Ek sal altyd dankbaar bly En my nie bekommer nie, Hy’s by my.