lewegewer.com
Wanneer laas het ons God geloof?
Wanneer laas het ons God geloof? Ek vra myself dikwels af wat dit is wat ons kort kom in ons geestelike lewens. En vreemd soos dit mag klink: Ek dink ons kort die Here. Sien, dit is so dat ons gees…