lewegewer.com
MARIETTE DREYER: ONS GROET ‘N WONDERLIKE VROU, MA, OUMA, SUSTER, VRIENDIN EN KOLLEGA
Op jou 17de verjaarsdag het ons mekaar ontmoet. Ek was dadelik smoor verlief. 4 jaar later het ons getrou en na 46 jaar was ons steeds verlief soos studente. Dit was ‘n voorreg om my lewe met jou t…