lewegewer.com
Here, God van my Heil
Here Hemel Vader dankie dat ons kan vra ‘wees ons genadig’. U weet dat ons stof is en sonder U niks kan doen nie wat die moeite werd is nie. ’n PSALM van Dawid. Alef. Tot U, o Here, hef…