lewegewer.com
Leer my U weg en U waarheid
Here, leer vir my hoe U wil hê dat ek moet lewe, sodat ek sal weet net U is God en sodat ek u Naam sal eer met my hele hart. (Psalms 86:11 ABA)