lewegewer.com
My Redder. My Anker. My Rots. My God.
O Here, ek verlang na U soos ‘n wildsbok wat smag na ‘n stroompie water. Ek verlang na niemand anders nie, behalwe na U, o God. Ek wil so graag in u heiligdom ingaan om in u teenwoordig…