lewegewer.com
2. KOM ONS VOLG DIE WEG
Die geheim van liefde lê in verhoudings. Die enigste manier om iemand lief te hê is om verhouding met daardie persoon te bou. Ja, nou dink ons vinnige en wonder oor die mense om ons, wat die verhou…