lewegewer.com
1. WAARHEEN IS ONS OPPAD?
Ek het nogal gewonder hoekom dinge so moeilik gaan met ons mense. Ons praat die probleem, ons dink die probleem, ons eet en slaap die probleem… dit is ‘n goeie begin, maar ‘n baie slegte eind…