lessewatleef.wordpress.com
GRATIS motivering/opleiding vir Kinderbediening
“Ons mense se knieë raak lam, hoe kan ʼn ou hulle motiveer?” So vra ʼn bedroefde jeugdominee. Lam knieë is ʼn algemene tendens wanneer die pad vorentoe vaal en onduidelik is. Die antwoord lê in OPLEID…