lessewatleef.wordpress.com
DIS MY STORIE – 5: Seisoene van groei
Ek kan nie onthou hoe lank ek toe vir my eerste Bybel gespaar het nie, maar was in die sewende hemel toe ek hom kry. Gretig begin ek toe lees, vanaf Genesis, elke dag twee hoofstukke. Of ek verstaa…