lessewatleef.wordpress.com
Gratis aanbod: Bybelstories op TIENERVLAK
In iKonekt reeks 3 kry karakters uit die Ou Testament lewe in die tienerwêreld. Deur rollespel en gespreksgroepe word die boodskap van eeue gelede relevant in die moderne wêreld. Vir ʼn gratis progr…