lessewatleef.wordpress.com
Tieners soek ore. HELP HULLE!
“Dis nie my scene nie,” hoor ek een van hulle sê. “Duidelik wil hulle ons impress, maar hulle probeer nie uitvind wat ons regtig soek nie. Stel nie belang om te luister nie.” Baie kerke en geloofsg…