lessewatleef.wordpress.com
Kinders kan nie vir lank stilsit nie. (Rêrig?)
So drie weke gelede op ʼn Saterdagmiddag gaan kyk ons die musiekblyspel Sneeuwitjie deur die Affies meisies (Afrikaanse Hoër Meisieskool) in die Staatsteater, drie ure lank. Die vierjarige Christiaa…