kragman.co.za
Beheer jou huis, Spot Goedkoop, enige plek.
Die "Internet van Dinge" of IOT, het die laaste paar jaar heelwat begin optel, danksy beter tegnologie en vinniger internet spoed. Beïndruk, jou vriende, met 'n Sonoff en beheer en meet krag by jou huis, vanaf jou slimfoon.