jorganharris.co.za
Prinse word paddas – ‘n kritiese blik op sielkundige diagnoses - Jorgan Harris
© Jorgan Harris. jorganharris.co.za … en hoe paddas weer prinse kan word (wat hulle nog eintlik altyd was) 1. Inleiding Die lang verwagte en omstrede DSM-5 is hier. Die DSM-5 (wat die afkorting is vir die Diagnostical and Statistical Manual of Mental Disorders, Edition 5) is die Bybel van psigiaters, mediese dokters en sielkundiges …