jorganharris.co.za
Ly Suid-Afrikaners aan ‘n kollektiewe slagoffer sindroom? - ‘n Nasie van slagoffers - Jorgan Harris
© Jorgan Harris. jorganharris.co.za Max du Preez het onlans getwiet dat Suid-Afrikaners ‘n nasie van slagoffers geraak het. Hy skryf voorts dat ons verteer word deur selfbejammering. Alle Suid-Afrikaners van alle kleure het hierdie een ding in gemeen: “almal ly aan ‘n kollektiewe slagoffersindroom”. Du Preez vat dit so raak vas: “Suid-Afrika het ‘n …