jorganharris.co.za
Klaar met vrees – my opskorting van my korttermyn versekering - Jorgan Harris
© Jorgan Harris. jorganharris.co.za Ek het vandag al my korttermynversekering gekanselleer. Hierdie is ‘n ope brief en ‘n mond-uitspoel aan my korttermynversekeraar wat ek sommer net ‘Versekering’ wil noem. Ek, Jorgan Harris, wil net braak. Hoewel ek spot met die slagspreuke van een of twee versekeringsmaatskappye, is dit nie noodwendig hulle na wie ek verwys …