jorganharris.co.za
Die hel is ander mense (en hulle opinies) – die oorsaak van menige sielkundige probleme - Jorgan Harris
© Jorgan Harris. jorganharris.co.za Inleidend In 1944, net voor die einde van die Tweede Wêreld-oorlog, toe die wêreld in ‘n staat van hel verkeer het, het ‘n verhoogspel van die Franse Eksistensiële filosoof, Jean-Paul Sartre die verhoog getref. Die oorspronklike titel van die verhoogspel was getiteld: In Camera, wat verwys na die regsterm waar ‘n …