intiem.co.za
'n Nuwe jaar… | INTIEM
Kleintyd voel 'n jaar mos soos 'n ewigheid. Die tyd tussen verjaarsdae en Kersfeeste is so lank dat jy nie eers kan onthou watse geskenke jy gekry het en of jy ekstaties of teleurgesteld was