intiem.co.za
Die waarde van 'couples coaching' | INTIEM
Jy hou van katte en jou man is 'n hondeliefhebber. Hy dink die plathand is 'n raakvat-dissiplineringstelsel en jy is gekant teen enige vorm van lyfstraf! Wanneer twee individue by mekaar kom