international.espavo.org
Afrikaans, April 2019 | Solara - Opgedateerde inligting oor die Planeet met twee Sonne
April 2019 Solara Opgedateerde inligting oor die Planeet met twee Sonne Ons groet julle vanaf die Huis, geliefdes. Ons kom vandag na julle, om jul 'n bietjie verder op die pad te neem en met julle te deel wat plaasvind. Ja, jul wêreld verander. U